Hampstead Heath
park in LondenHampstead Heath is 'n uitgestrekte ou park en openbare groen ruimte in die noorde van Londen wat oor 'n oppervlakte van sowat 790 akkers strek. Die park bestaan hoofsaaklik uit oop grasvelde en bosse en is op 'n sanderige heuwel geleë. Dié heuwel - een van die hoogste punte in die Britse hoofstad - strek van Hampstead tot Highgate.
Read article






